Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » joernalistiek
joernalistiek [boodskap #139139] Sa, 26 Maart 2022 10:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
joernalistiek
Afbreking: joer•na•li•stiek


Byvoeglike naamwoord: joernalistiek
Attributief: joernalistieke

Betekenis:
• Met betrekking tot joernalisme/verslaggewing.

Gebruik:
• Hoe hanteer joernaliste die botsing tussen joernalistieke etiek en die reg?

Vertaling:
Engels: journalistic
Nederlands: journalistiek


Selfstandige naamwoord: joernalistiek
Meervoud:

Betekenis:
• Die uitreiking van inligting deur die media (die werk van joernaliste).

Gebruik:
Joernalistiek is waarskynlik een van die lonendste en mees bevredigende beroepe ter wêreld.

Sinoniem:
• joernalisme
• verslaggewing

Afgelei:
• riooljoernalistiek
• skinderjoernalistiek
• tjekboekjoernalistiek

Afkorting:
• joern.

Vertaling:
Engels: journalism
Nederlands: journalistiek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: isolering
Volgende onderwerp: juwelekissie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 10:53:36 MGT 2024