Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » inkompetent
inkompetent [boodskap #139128] Vr, 25 Maart 2022 15:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
inkompetent
Afbreking: in•kom•pe•tent


Byvoeglike naamwoord: inkompetent
Attributief: inkompetente

Betekenis:
• Wat nie bekwaam, geskik of bevoeg is nie.

Gebruik:
• Die staatsamptenaar is doodgewoon inkompetent.

Sinoniem:
• onbevoeg
• ongeskik
• onbekwaam

Antoniem:
• kompetent

Afgelei:
• inkompetensie

Vertaling:
Engels: incompetent
Nederlands: incompetent

Nota:
• Leenwoord van Frans.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ingenieurswese
Volgende onderwerp: kamervenster
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 12:53:25 MGT 2024