Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » visgraat
visgraat [boodskap #139121] Do, 24 Maart 2022 07:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die grate van 'n vis.
Die grate van 'n vis.
visgraat
Afbreking: vis•graat
Samestelling: vis + graat


Selfstandige naamwoord: visgraat
Meervoud: visgrate
Verkleinwoord: visgraatjie
Meervoud van verkleining: visgraatjies

Betekenis:
• Been van 'n vis se skelet, van kraakbeen gemaak, dikwels met 'n skerp punt.
• Patroon (of iets met so 'n patroon) wat soos grate langs 'n werwelkolom lyk.

Gebruik:
• Pasop dat jy nie 'n visgraad insluk nie.
• Sy dra 'n swart-en-wit visgraatbroek.

Sinoniem:
• graat
• visbeen

Afgelei:
• visgraatpatroon
• visgraatrat
• visgraatsteek
• visgraatandtrat
• visgraatverband

Vertaling:
Engels: fishbone; herringbone pattern
Nederlands: visgraat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: immunisering
Volgende onderwerp: immuun
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 12:24:38 MGT 2024