Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Ierland
Ierland [boodskap #139119] Wo, 23 Maart 2022 18:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Kaart van Ierland.
'n Kaart van Ierland.
Ierland
Afbreking: Ier•land


Pleknaam: Ierland

Betekenis:
• Eiland in Noordwes-Europa.
• Soewereine staat wat vyf-sesdes van dié eiland se oppervlak beslaan.

Gebruik:
Ierland is die derde grootste eiland van Europa en die mees westelike van die Britse Eilande.
• Die Republiek Ierland is 'n onafhanklike eilandnasie, terwyl Noord-Ierland een van die vier lande van die Verenigde Koninkryk is.

Verwant:
• Ier
• Iers

Vertaling:
Engels: Ireland
Nederlands: Ierland

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: straatgans
Volgende onderwerp: immunisering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 12:44:06 MGT 2024