Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » humeur
humeur [boodskap #139115] Di, 22 Maart 2022 14:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
humeur
Afbreking: hu•meur


Selfstandige naamwoord: humeur
Meervoud: humeure
Verkleinwoord: humeurtjie
Meervoud van verkleining: humeurtjies

Betekenis:
• Die geneigdheid om maklik of vinnig kwaad te word.

Gebruik:
• Hoe reageer 'n mens op negatiewe aanmerkings sonder om jou humeur te verloor?

Sinoniem:
• aggressie
• bui
• gemoedsgesteldheid
• nuk
• temperament
• toorn

Hiponiem:
• goedgehumeurd
• sleggehumeurd

Afgelei:
• gehumeur
• humeurig

Vertaling:
Engels: temper, mood, disposition
Nederlands: humeur

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dooierus
Volgende onderwerp: teleurstelling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 12:46:49 MGT 2024