Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geurloos
geurloos [boodskap #139094] So, 20 Maart 2022 16:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
geurloos
Afbreking: geur•loos
Samestelling: geur + -loos


Byvoeglike naamwoord: geurloos
Attributief: geurlose

Betekenis:
• Sonder geur en aroma (wat nie met die neus waargeneem kan word nie).

Gebruik:
• Argon is 'n edelgas wat kleurloos, geurloos en reukloos is.

Sinoniem:
• laf
• reukloos
• smaakloos
• verslaan

Antoniem:
• geurig

Vertaling:
Engels: odourless, scentless
Nederlands: geurloos

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: alewig
Volgende onderwerp: gewetenloos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 12:23:18 MGT 2024