Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » getuienis
getuienis [boodskap #139092] So, 20 Maart 2022 10:05
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
getuienis
Afbreking: ge•tui•e•nis
Samestelling: getuie + -nis


Selfstandige naamwoord: getuienis
Meervoud: getuienisse
Verkleinwoord: getuienissie
Meervoud van verkleining: getuienissies

Betekenis:
• Die handeling van getuig, of dit waarvan getuig word.

Gebruik:
• Die hof het die getuie gevra om die teenstrydighede in sy getuienis op te klaar.

Sinoniem:
• betuiging
• bewysmateriaal
• bewysstuk
• getuieverklaring
• verklaring

Afgelei:
• fossielgetuienis
• hoorsêgetuienis
• omstandigheidsgetuienis
• selfgetuienis
• staatsgetuienis
• videogetuienis

Verwant:
• getuie
• getuig

Vertaling:
Engels: evidence, testimony
Nederlands: getuigenis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: swendel
Volgende onderwerp: alewig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 13:23:28 MGT 2024