Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gesaaides
gesaaides [boodskap #139086] Sa, 19 Maart 2022 19:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gesaaides
Afbreking: ge•saai•des
Samestelling: gesaai + -des


Selfstandige naamwoord:
Meervoud: gesaaides

Betekenis:
• Gewasse wat in landerye gesaai is (soos mielies, koring, gars, ens.)

Gebruik:
• Ystervarke kan groot skade aan gesaaides aanrig.

Sinoniem:
• gewasse

Vertaling:
Engels: crops
Nederlands: gewassen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geograaf
Volgende onderwerp: gesaghebbend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 13:32:54 MGT 2024