Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geograaf
geograaf [boodskap #139085] Sa, 19 Maart 2022 18:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
geograaf
Afbreking: geo•graaf
Samestelling: geo- + -graaf


Selfstandige naamwoord: geograaf
Meervoud: geograwe

Betekenis:
• Persoon wat geografie beoefen; in aardrykskunde spesialiseer.

Gebruik:
• Die geograaf C.A. Doxiadis het 'n uitgebreide teorie van menslike nedersettingspatrone ontwikkel.

Sinoniem:
• aardrykskundige

Verwant:
• geografie
• geografies

Vertaling:
Engels: geographer
Nederlands: geograaf

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geneties
Volgende onderwerp: gesaaides
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 13:15:02 MGT 2024