Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geleidraad
geleidraad [boodskap #139074] Vr, 18 Maart 2022 12:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
geleidraad
Afbreking: ge•lei•draad
Samestelling: gelei + draad


Selfstandige naamwoord: geleidraad
Meervoud: geleidrade
Verkleinwoord: geleidraadjie
Meervoud van verkleining: geleidraadjies

Betekenis:
• Draad wat elektrisiteit (soms ook hitte of klank) gelei.

Gebruik:
• As die skakelaar aangeskakel word, vloei die stroom deur die geleidraad tot by die lig.

Sinoniem:
• geleier
• reofoor
• stroomleier

Hiponiem:
• koperdraad

Vertaling:
Engels: conducting wire
Nederlands: geleidraad

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gebalanseerd
Volgende onderwerp: gebedsverhoring
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 14:22:01 MGT 2024