Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voortgaan
voortgaan [boodskap #139069] Do, 17 Maart 2022 12:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voortgaan
Afbreking: voort•gaan
Samestelling: voort + gaan


Werkwoord: gaan voort, voortgaan
Verlede tyd: het voortgegaan

Betekenis:
• Om aan te hou doen wat tans gedoen word, sonder om op te hou.

Gebruik:
• As ek in die lewe bly, kan ek voortgaan met vrugbare arbeid. [Filippense 1:22]

Sinoniem:
• aangaan
• aanhou
• aanwikkel
• volhard
• volhou
• voortsit
• vorder

Verwant:
• voortgang
• voortgaande

Vertaling:
Engels: to continue, go on, proceed, advance
Nederlands: voortgaan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fynbesnede
Volgende onderwerp: garnaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 13:16:27 MGT 2024