Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » funksioneel
funksioneel [boodskap #139067] Wo, 16 Maart 2022 18:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
funksioneel
Afbreking: funk•si•o•neel


Byvoeglike naamwoord: funksioneel
Vergrotende trap: funksioneler
Oortreffende trap: funksioneelste
Attributief: funksionele

Betekenis:
• Wat 'n spesiale funksie verrig en werk soos dit veronderstel is om te werk.

Gebruik:
• Die fabriek is nog nie ten volle funksioneel nie.

Sinoniem:
• aktief
• nuttig
• operasioneel

Antoniem:
• disfunksioneel
• wanfunksioneel

Afgelei:
• funksionaliteit

Vertaling:
Engels: functional
Nederlands: functioneel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: toekenning
Volgende onderwerp: fynbesnede
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 13:36:05 MGT 2024