Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fretboor
fretboor [boodskap #139063] Di, 15 Maart 2022 16:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Fretboor.
'n Fretboor.
fretboor
Afbreking: fret•boor


Selfstandige naamwoord: fretboor
Meervoud: fretbore
Verkleinwoord: fretboortjie
Meervoud van verkleining: fretboortjies

Betekenis:
• 'n Klein, eenvoudige handboor.

Gebruik:
• Maak 'n gaatjie met jou fretboor voordat jy die skroef indraai.

Sinoniem:
• kurkboor
• spykerboor

Vertaling:
Engels: naildrill, gimlet
Nederlands: fretboor

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: frangipani
Volgende onderwerp: adagio
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 13:20:39 MGT 2024