Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skroei
skroei [boodskap #139043] Sa, 12 Maart 2022 07:24
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skroei
Afbreking: skroei


Werkwoord: skroei
Verlede tyd: het geskroei
Teenwoordige deelwoord: skroeiende
Verlede deelwoord: geskroeide

Betekenis:
• Om die oppervlak te verbrand.
• Om aan intense hitte of straling bloot te stel.

Gebruik:
• Pasop dat jy nie jou hare in die vuur skroei nie.
• Die son skroei die plant se blare.

Sinoniem:
• blansjeer
• brand
• seng
• verdor

Afgelei:
• afskroei
• digskroei
• skroeiing
• skroeimerk
• skroeiwarm
• skroeiwond
• skroei-yster
• verskroei
• toeskroei

Vertaling:
Engels: to singe, scorch
Nederlands: schroeien

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skril
Volgende onderwerp: finanswese
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 13:22:36 MGT 2024