Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » grondslag
grondslag [boodskap #139030] Ma, 07 Maart 2022 20:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
grondslag
Afbreking: grond•slag
Samestelling: grond + slag


Selfstandige naamwoord: grondslag
Meervoud: grondslae

Betekenis:
• Die beginpunt van iets; basis of grondslag waarop dit berus.

Gebruik:
• Mendel het die grondslag van die moderne genetika lê.

Sinoniem:
• basis
• begin
• beginsel
• fondament
• fundering
• hipotese
• uitgangspunt

Afgelei:
• beleidsgrondslag
• gipsgrondslag
• grondslagfase
• kennisgrondslag
• klassegrondslag
• leengrondslag
• verantwoordelikheidsgrondslag
• vergelykingsgrondslag

Vertaling:
Engels: foundation, bedrock, basis
Nederlands: grondslag

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: erkenning
Volgende onderwerp: potloodaas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 12:18:01 MGT 2024