Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » erkenning
erkenning [boodskap #139029] Ma, 07 Maart 2022 15:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
erkenning
Afbreking: er•ken•ning
Samestelling: erken + -(n)ing


Selfstandige naamwoord: erkenning
Meervoud: erkenninge, erkennings
Verkleinwoord: erkenninkie
Meervoud van verkleining: erkenninkies

Betekenis:
• Die handeling van erken; die egtheid of geldigheid bevestig.
• Die betuiging van dank.

Gebruik:
• Langenhoven het 'n groot rol in die erkenning van Afrikaans as amptelike landstaal gespeel.
• Die akteur het internasionale erkenning vir sy rol in die film ontvang.

Sinoniem:
• bekentenis
• dankbetuiging
• waardering

Afgelei:
• selferkenning
• skulderkenning

Vertaling:
Engels: acknowledgement, recognition
Nederlands: erkenning

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: episodies
Volgende onderwerp: grondslag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 12:47:47 MGT 2024