Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eeuwisseling
eeuwisseling [boodskap #139005] Sa, 05 Maart 2022 15:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
eeuwisseling
Afbreking: eeu•wis•se•ling
Samestelling: eeu + wisseling


Selfstandige naamwoord: eeuwisseling
Meervoud: eeuwisselings

Betekenis:
• Die oorgang van die een eeu na die volgende.

Gebruik:
• Die stad het teen die eeuwisseling 'n bloeiende periode binnegegaan en talle nuwe huise, strate en brûe is gebou.

Sinoniem:
• eeuwending

Vertaling:
Engels: eeuwisseling
Nederlands: turn of the century

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: poeding
Volgende onderwerp: effektiwiteit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 13:37:29 MGT 2024