Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eetgewoonte
eetgewoonte [boodskap #139000] Ma, 28 Februarie 2022 07:36
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
eetgewoonte
Afbreking: eet•ge•woon•te
Samestelling: eet + gewoonte


Selfstandige naamwoord: eetgewoonte
Meervoud: eetgewoontes

Betekenis:
• Die manier waarop iemand eet.

Gebruik:
• Die Suid-Afrikaners en die Europeërs se eetgewoontes verskil hemelbreed.

Vertaling:
Engels: eating habit
Nederlands: eetgewoonte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eerlikheid
Volgende onderwerp: brousel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 14:47:26 MGT 2024