Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » laatnag
laatnag [boodskap #138995] So, 27 Februarie 2022 16:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
laatnag
Afbreking: laat•nag
Samestelling: laat + nag


Selfstandige naamwoord: laatnag
Meervoud: laatnagte
Verkleinwoord: laatnaggie
Meervoud van verkleining: laatnaggies

Betekenis:
• Laat in die nag.

Gebruik:
• Die rampokkers het tot laatnag moeilikheid op die strate gemaak.

Sinoniem:
• nanag

Vertaling:
Engels: late at night
Nederlands: laat in de nacht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: driemanskap
Volgende onderwerp: voorspraak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 13:42:42 MGT 2024