Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » droogskoonmaker
droogskoonmaker [boodskap #138985] So, 27 Februarie 2022 09:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
droogskoonmaker
Afbreking: droog•skoon•ma•ker
Samestelling: droog + skoonmaker


Selfstandige naamwoord: droogskoonmaker
Meervoud: droogskoonmakers
Verkleinwoord: droogskoonmakertjie
Meervoud van verkleining: droogskoonmakertjies

Betekenis:
• Besigheid wat klere met stoom skoonmaak.

Gebruik:
• Jy kan nie die duur pak klere in 'n wasmasjien gooi nie, neem dit eerder na 'n droogskoonmaker.

Sinoniem:
• droogskoonmakery

Vertaling:
Engels: dry cleaner
Nederlands: stomerij

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: driepuntprop
Volgende onderwerp: duisendjarig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 14:24:40 MGT 2024