Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » plateer
plateer [boodskap #138978] Sa, 26 Februarie 2022 15:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
plateer
Afbreking: pla•teer


Werkwoord: plateer
Verlede tyd: het geplateer

Betekenis:
• Om 'n metaal (d.m.v. elektrolise) met 'n lagie van 'n ander metaal oor te trek.

Gebruik:
• Die Suid-Afrikaanse R5-munt is koper wat met nikkel geplateer is.

Sinoniem:
• elektroplateer

Afgelei:
• chroomplateer
• koperplateer
• sinkplateer

Verwant:
• galvaniseer

Vertaling:
Engels: to plat
Nederlands: plateren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: desimaal
Volgende onderwerp: opraap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 13:37:06 MGT 2024