Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » feesmaal
feesmaal [boodskap #138957] Do, 24 Februarie 2022 10:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
feesmaal
Afbreking: fees•maal
Samestelling: fees + maal


Selfstandige naamwoord: feesmaal
Meervoud: feesmale
Verkleinwoord: feesmaaltjie
Meervoud van verkleining: feesmaaltjies

Betekenis:
• 'n Maaltyd (ete) ter viering van iets, of met 'n feestelike karakter.

Gebruik:
• Die koning van Israel het vir hulle 'n groot feesmaal gegee. [2 Konings 6:23]

Sinoniem:
• feesmaaltyd
• smulparty

Hiponiem:
• banket
• dinee

Vertaling:
Engels: festive meal
Nederlands: feestmaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: distribusie
Volgende onderwerp: dissosiasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 14:41:50 MGT 2024