Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » distribusie
distribusie [boodskap #138956] Wo, 23 Februarie 2022 18:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
distribusie
Afbreking: dis•tri•bu•sie


Selfstandige naamwoord: distribusie
Meervoud: distribusies

Betekenis:
• Verdeling (rantsoenering) en verspreiding van voorraad, elektrisiteit, ens.

Gebruik:
• Die pakhuis speel 'n integrale rol in die distribusie van noodvoorraad aan behoeftige gemeenskappe.

Sinoniem:
• petisionering
• uitdeling
• verdeling
• verspreiding

Afgelei:
• distribusiebord
• distribusiediagram
• distribusiefaktor
• distribusiekabel
• distribusiekanaal
• distribusiekromme
• distribusielyn
• distribusienet
• distribusiepaneel
• distribusiepunt
• distribusietafel
• herdistribusie
• sterkstroomdistribusie

Verwant:
• distribueer (ww.)

Vertaling:
Engels: distribution
Nederlands: distributie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: distribusiepunt
Volgende onderwerp: feesmaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 14:57:06 MGT 2024