Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sela
sela [boodskap #138942] Vr, 18 Februarie 2022 19:29
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sela
Afbreking: se•la


Selfstandige naamwoord: sela
Meervoud: selas

Betekenis:
• Word in die Bybelse psalms wat waarskynlik 'n ruspose of musikale tussenspel aandui.

Gebruik:
• Die woord sela kom 74 keer in die Hebreeuse Bybel voor – 71 keer in die Psalms en drie keer in Habakuk.

Vertaling:
Engels: selah
Nederlands: sela

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ruspunt
Volgende onderwerp: woldier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 13:23:00 MGT 2024