Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » data-ontginning
data-ontginning [boodskap #138935] Do, 17 Februarie 2022 09:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
data-ontginning
Afbreking: da•ta-ont•gin•ning
Samestelling: data + ontgin + -ing


Selfstandige naamwoord: data-ontginning
Meervoud:

Betekenis:
• Die verwerking van groot hoeveelhede data om na nuwe kennis of verborge patrone te soek.

Gebruik:
Data-ontginning is 'n tydrowende proses wat rekenaarmatig met neurale netwerke en swermalgoritmes uitgevoer word.

Wisselvorm:
• dataontginning

Sinoniem:
• datadelwing

Hiperoniem:
• data-analise

Vertaling:
Engels: data mining
Nederlands: datamining

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: termochemies
Volgende onderwerp: definieerbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 13:26:10 MGT 2024