Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bonussertifikaat
bonussertifikaat [boodskap #138904] Vr, 11 Februarie 2022 20:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bonussertifikaat
Afbreking: bo•nus•ser•ti•fi•kaat
Samestelling: bonus + sertifikaat


Selfstandige naamwoord: bonussertifikaat
Meervoud: bonussertifikate

Betekenis:
• Belegginsinstrument met 'n gewaarborgde uitbetaling (in geval van prysdaling) wat die volle voordeel van 'n potensiele verhoging lewer.

Gebruik:
Bonussertifikate verlaag die belegger se risiko.

Vertaling:
Engels: bonus certificate
Nederlands: bonuscertificaat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sypaadjie
Volgende onderwerp: breëbandverbinding
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 12:20:40 MGT 2024