Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » balsemiekasyn
balsemiekasyn [boodskap #138876] Ma, 07 Februarie 2022 10:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
balsemiekasyn
Afbreking: bal•se•miek•a•syn


Selfstandige naamwoord: balsemiekasyn
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Donker, gekonsentreerde en intens aromatiese asyn van Italië.

Gebruik:
• Die slaai kan met balsemiekasyn en olyfolie bedien word.

Vertaling:
Engels: balsamic vinegar
Nederlands: balsamicoazijn

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: debietkaart
Volgende onderwerp: rookgat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 12:26:08 MGT 2024