Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pyndrempel
pyndrempel [boodskap #138856] Sa, 05 Februarie 2022 16:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
pyndrempel
Afbreking: pyn•drem•pel
Samestelling: pyn + drempel


Selfstandige naamwoord: pyndrempel
Meervoud: pyndrempels

Betekenis:
• Die punt waarop sensasie in pyn verander.

Gebruik:
• 'n Pynstiller onderdruk die sentrale senuweestelsel en verhoog die pasiënt se pyndrempel.

Vertaling:
Engels: pain threshold
Nederlands: pijndrempel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: winsdrempel
Volgende onderwerp: oogtand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 12:41:55 MGT 2024