Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » winsdrempel
winsdrempel [boodskap #138855] Sa, 05 Februarie 2022 15:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
winsdrempel
Afbreking: wins•drem•pel
Samestelling: wins + drempel


Selfstandige naamwoord: winsdrempel
Meervoud: winsdrempels

Betekenis:
• Die punt waar geen wins of verlies op 'n produk/diens gemaak word nie.

Gebruik:
• Geen maatskappy kan bekostig om produkte onder die winsdrempel te verkoop nie.

Sinoniem:
• gelykbreekpunt

Afgelei:
• winsdrempelanalise
• winsdrempeldiagram

Vertaling:
Engels: profit threshold, breakeven point
Nederlands: winstdrempel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: redigeerder
Volgende onderwerp: pyndrempel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 12:33:04 MGT 2024