Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » anachronisties
anachronisties [boodskap #138843] Wo, 02 Februarie 2022 18:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
anachronisties
Afbreking: a•na•chro•nis•ties


Byvoeglike naamwoord: anachronisties
Attributief: anachronistiese

Betekenis:
• Wat nie in die huidige tyd (of die regte tydsorde) pas nie.

Gebruik:
• Die uitbeelding van Johannes die Doper by Jesus se kruisiging is anachronisties in die sin hy voor die kruisiging deur Koning Herodes onthoof is.

Wisselvorm:
• anakronisties

Sinoniem:
• ontydig
• verouderd

Verwant:
• anachronisme

Vertaling:
Engels: anachronistic
Nederlands: anachronistisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tweestryd
Volgende onderwerp: chirurgies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 14:40:55 MGT 2024