Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ambulansvliegtuig
ambulansvliegtuig [boodskap #138835] Di, 01 Februarie 2022 18:37
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ambulansvliegtuig
Afbreking: am•bu•lans•vlieg•tuig
Samestelling: ambulans + vliegtuig


Selfstandige naamwoord: ambulansvliegtuig
Meervoud: ambulansvliegtuie
Verkleinwoord: ambulansvliegtuigie
Meervoud van verkleining: ambulansvliegtuigies

Betekenis:
• Vliegtuig waarmee siek mense vervoer word.

Gebruik:
• 'n Ambulansvliegtuig is ontbied om die beseerdes na die hospitaal te neem.

Vertaling:
Engels: ambulance plane
Nederlands: ambulancevliegtuig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: besigtig
Volgende onderwerp: saktyd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 14:51:29 MGT 2024