Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vakerig
vakerig [boodskap #138828] Ma, 31 Januarie 2022 13:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vakerig
Afbreking: va•ke•rig
Samestelling: vaak + -erig


Byvoeglike naamwoord: vakerig
Vergrotende trap: vakeriger
Oortreffende trap: vakerigste
Attributief: vakerige

Betekenis:
• Wat half aan die slaap is; nie heeltemal wakker nie.

Gebruik:
• Dit is 'n warm dag en die kinders is verveeld en vakerig.

Sinoniem:
• gaperig
• lomerig
• slaperig

Afgelei:
• vakerigheid

Vertaling:
Engels: rather sleepy, drowsily, dozy
Nederlands: vakerig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sidder
Volgende onderwerp: bemiddelaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 13:44:06 MGT 2024