Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wafel
wafel [boodskap #138826] Ma, 31 Januarie 2022 08:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Wafels
Wafels
wafel
Afbreking: wa•fel


Selfstandige naamwoord: wafel
Meervoud: wafels
Verkleinwoord: wafeltjie
Meervoud van verkleining: wafeltjies

Betekenis:
• 'n Plat en bros gebak met 'n geruite patroon wat dikwels met stroop, room of roomys bedien word.

Gebruik:
• Kan ek asseblief ook 'n wafel kry?

Afgelei:
• stroopwafel
• wafelbeskuitjie
• wafelbeslag
• wafelpan
• wafelyster

Vertaling:
Engels: waffle, wafer
Nederlands: wafel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: donkiemerrie
Volgende onderwerp: sidder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 13:19:31 MGT 2024