Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » donkiemerrie
donkiemerrie [boodskap #138825] Ma, 31 Januarie 2022 08:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
donkiemerrie
Afbreking: don•kie•mer•rie
Samestelling: donkie + merrie


Selfstandige naamwoord: donkiemerrie
Meervoud: donkiemerries
Verkleinwoord: donkiemerriejie
Meervoud van verkleining: donkiemerrietjies

Betekenis:
• 'n Vroulike donkie.

Gebruik:
• 'n Botterkop is 'n kruising tussen 'n donkiemerrie en 'n perdehings.

Sinoniem:
• eselin
• eselmerrie

Antoniem:
• donkiehings

Vertaling:
Engels: donkey mare
Nederlands: ezelmerrie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dubbelsinnig
Volgende onderwerp: wafel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 13:26:19 MGT 2024