Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » grondwaterkunde
grondwaterkunde [boodskap #138814] Vr, 28 Januarie 2022 18:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
grondwaterkunde
Afbreking: grond•wa•ter•kun•de
Samestelling: grondwater + -kunde


Selfstandige naamwoord: grondwaterkunde
Meervoud:

Betekenis:
• Wetenskap wat grondwater bestudeer; studie van water onder die aarde se oppervlak.

Gebruik:
• Hy het 'n meestersgraad in grondwaterkunde verwerf.

Sinoniem:
• grondwaterhidrologie
• hidrogeologie

Hiperoniem:
• hidrologie

Vertaling:
Engels: groundwater science
Nederlands: grondwaterkunde, hydrogeologie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: allesomvattend
Volgende onderwerp: verwyt
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 13:46:09 MGT 2024