Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » appelleer
appelleer [boodskap #138810] Vr, 28 Januarie 2022 13:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
appelleer
Afbreking: ap•pel•leer


Werkwoord: appelleer
Verlede tyd: het geappelleer

Betekenis:
• Om appèl aan te teken; jou op 'n hoër gesag te beroep (soos in 'n hof, of op 'n sportveld).

Gebruik:
• Die regering beplan om teen die hof se beslissing te appelleer.

Sinoniem:
• beroep
• betwis
• teëgaan

Afgelei:
• appellant
• appelleerbaar

Vertaling:
Engels: to appeal
Nederlands: appelleren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: boompadda
Volgende onderwerp: première
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 13:47:06 MGT 2024