Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » horoskoop
horoskoop [boodskap #138803] Wo, 26 Januarie 2022 16:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
horoskoop
Afbreking: ho•ro•skoop


Selfstandige naamwoord: horoskoop
Meervoud: horoskope

Betekenis:
• Astrologiese voorstelling van die hemelruim op 'n bepaalde tyd waarvolgens die toekoms klaarblyklik voorspel kan word.

Gebruik:
• Lees ons weeklikse horoskoop om te sien wat die sterre vir jou inhou.

Afgelei:
• horoskooptrekker

Vertaling:
Engels: horoscope
Nederlands: horoscoop

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: liefdadigheid
Volgende onderwerp: bolaag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 14:27:40 MGT 2024