Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » knaap
knaap [boodskap #138795] Di, 25 Januarie 2022 20:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
knaap
Afbreking: knaap


Selfstandige naamwoord: knaap
Meervoud: knape
Verkleinwoord: knapie
Meervoud van verkleining: knapies

Betekenis:
• 'n Jong seun.
• (verouderd) Lessenaar met 'n skuins blad; kateder.

Gebruik:
• Op vyftien was Jaap 'n vreeslose, dapper en skrander knaap.

Sinoniem:
• japsnoet
• joggie
• jongman
• kêreltjie
• klong
• penkop
• seun
• tienerseun

Afgelei:
• altaarknaap
• edelknaap
• katelknaap
• hofknaap
• koorknaap
• skandknaap
• skildknaap

Vertaling:
Engels: lad, boy
Nederlands: knaap, jongen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kuiergas
Volgende onderwerp: vooraanstaande
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 14:34:03 MGT 2024