Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aamborstigheid
aamborstigheid [boodskap #138761] Vr, 21 Januarie 2022 18:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aamborstigheid
Afbreking: aam•bors•tig•heid
Samestelling: aamborstig + -heid


Selfstandige naamwoord: aamborstigheid
Meervoud: aamborstighede

Betekenis:
• Toestand van aamborstig wees (kort van asem; gevoel dat mens nie genoeg lug kry nie).

Gebruik:
Aamborstigheid is dikwels 'n teken van asma.

Sinoniem:
• benoudebors
• kortasemigheid

Vertaling:
Engels: wheeziness, shortness of breath
Nederlands: aamborstigheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aak
Volgende onderwerp: aanbevelingsbrief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 14:53:24 MGT 2024