Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aak
aak [boodskap #138760] Vr, 21 Januarie 2022 16:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Aak.
'n Aak.
aak
Afbreking: aak


Selfstandige naamwoord: aak
Meervoud: ake

Betekenis:
• Soort skip met 'n plat boom vir die vervoer van vrag op riviere en kanale.

Gebruik:
• Die aak is 'n platboomvoertuig wat oorspronklik met toue (veral stroomop) oor die water gesleep is.

Sinoniem:
• kanaalskuit
• vragskuit
• trekskuit

Vertaling:
Engels: barge
Nederlands: aak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: astronout
Volgende onderwerp: aamborstigheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 14:34:17 MGT 2024