Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » astronout
astronout [boodskap #138759] Vr, 21 Januarie 2022 15:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
astronout
Afbreking: as•tro•nout


Selfstandige naamwoord: astronout
Meervoud: astronoute

Betekenis:
• (ongewoon) Persoon wat in 'n ruimteskip deur die ruimte reis.

Gebruik:
• Neil Armstrong was die eerste astronout om op die maan te loop.

Sinoniem:
• kosmonout
• ruimteman
• ruimtereisiger
• ruimtevaarder

Afgelei:
• astronoutiek
• astronouties

Vertaling:
Engels: astronaut
Nederlands: astronaut

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: argipel
Volgende onderwerp: aak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 14:33:51 MGT 2024