Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » argipel
argipel [boodskap #138758] Vr, 21 Januarie 2022 15:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Satellietbeeld van die Kaap Verde, 'n argipel in die Noord-Atlantiese Oseaan.
Satellietbeeld van die Kaap Verde, 'n argipel in die Noord-Atlantiese Oseaan.
argipel
Afbreking: ar•gi•pel


Selfstandige naamwoord: argipel
Meervoud: argipelle, argipels
Verkleinwoord: argipelletjie
Meervoud van verkleining: argipelletjies

Betekenis:
• 'n Ketting of tros van eilande in die see.

Gebruik:
• Die Maleise argipel is die grootste argipel op Aarde.

Sinoniem:
• eilandgroep
• eilandsee (verouderd)

Verwant:
• atol

Vertaling:
Engels: archipelago
Nederlands: archipel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: agternaam
Volgende onderwerp: astronout
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 14:53:41 MGT 2024