Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aartshertog
aartshertog [boodskap #138754] Vr, 21 Januarie 2022 14:52
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aartshertog
Afbreking: aarts•her•tog
Samestelling: aarts- + hertog


Selfstandige naamwoord: aartshertog
Meervoud: aartshertoë

Betekenis:
• Hertog oor ander hertoë. Hoofsaaklik 'n titel wat aan die prinse van die eertydse keiserlike huis van Oostenryk gegee is.

Gebruik:
• Die verdrag van Versailles is presies vyf jaar ná die sluipmoord op aartshertog Frans Ferdinand onderteken.

Antoniem:
• aartshertogin (vroulik)

Afgelei:
• aartshertogdom
• aartshertogtelik

Vertaling:
Engels: archduke
Nederlands: aartshertog

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: knaend
Volgende onderwerp: amberboom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 14:49:07 MGT 2024