Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afwagting
afwagting [boodskap #138745] Wo, 19 Januarie 2022 15:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
afwagting
Afbreking: af•wag•ting
Samestelling: afwag + -ting


Selfstandige naamwoord: afwagting
Meervoud:

Betekenis:
• Toestand waar vir iets gewag word. Die veronderstelling/verwagting dat iets gaan gebeur.

Gebruik:
• Die afwagting van 'n beloning verhoog die vlak van dopamien in die brein.

Sinoniem:
• antisipasie
• verwagting
• voorgevoel
• voorkennis

Vertaling:
Engels: expectation
Nederlands: afwachting

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rugbyspan
Volgende onderwerp: selfontwikkeling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 14:26:40 MGT 2024