Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » klugtig
klugtig [boodskap #138737] Ma, 17 Januarie 2022 12:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
klugtig
Afbreking: klug•tig
Samestelling: klug + -tig


Byvoeglike naamwoord: klugtig
Vergrotende trap: klugtiger
Oortreffende trap: klugtigste
Attributief: klugtige
Partitief: klugtigs

Betekenis:
• Wat grappig en snaaks is, soos 'n klugspel.

Gebruik:
• Die klugtige TV-reeks is 'n lekker skiet-skop-en-lekkerlag aksiedrama.

Sinoniem:
• grappig
• grapperig
• koddig
• komieklik
• komies
• lagwekkend
• verspot

Afgelei:
• klugtigheid

Vertaling:
Engels: farcical, droll, comical
Nederlands: kluchtig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wanhoop
Volgende onderwerp: rankune
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 14:34:35 MGT 2024