Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aller
aller [boodskap #138686] Do, 06 Januarie 2022 17:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aller
Afbreking: al•ler


Onbepaalde voornaamwoord: aller

Betekenis:
• Van almal.

Gebruik:
• Beethoven is een van die beroemdste en mees invloedrykste musikante van aller tye.

Vertaling:
Engels: of all
Nederlands: aller

Nota:
• Aller- as voorvoegsel (soos in allerbeste, allereerste, allerlaaste, allermooiste, ens.) word gebruik om die hoogste moontlike graad van iets aan te dui.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: agtvlak
Volgende onderwerp: geskonde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 14:58:54 MGT 2024