Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ellips
ellips [boodskap #138584] Sa, 18 Desember 2021 07:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Ellips.
'n Ellips.
ellips
Afbreking: el•lips


Selfstandige naamwoord: ellips
Meervoud: ellipse
Verkleinwoord: ellipsie
Meervoud van verkleining: ellipsies

Betekenis:
• (taalkunde) Die weglating van woorde wat veronderstel kan word.
• (wiskunde) 'n Ovale keëlsnee; geslote kromme met twee brandpunte.

Gebruik:
• 'n Ellips word met 'n beletselteken (…) aangedui.
• 'n Ellips lyk soos 'n sirkel, maar met twee kante wat effens langer en platter is.

Afgelei:
• elipties
• ellipsdiagram
• ellipsgewelf
• ellipsoïdaal
• ellipsograaf
• ellipsoïed
• ellipsvormig

Vertaling:
Engels: ellipsis; ellipse
Nederlands: ellips

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sirene
Volgende onderwerp: stereotipies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 15:34:15 MGT 2024