Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rasieleier
rasieleier [boodskap #138578] Wo, 15 Desember 2021 12:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Rasieleiers
Rasieleiers
rasieleier
Afbreking: ra•sie•lei•er
Samestelling: rasie + leier


Selfstandige naamwoord: rasieleier
Meervoud: rasieleiers
Verkleinwoord: rasieleiertjie
Meervoud van verkleining: rasieleiertjies

Betekenis:
• Persoon wat die skare by 'n sportbyeenkoms opsweep.

Gebruik:
• Die rasieleier skree "Jêmblikke, visblikke, drie by drie, ons is, ons is, weet julle wie?"

Sinoniem:
• dirigent
• pompommeisie
• sangleier
• voorsanger

Vertaling:
Engels: cheerleader
Nederlands: cheerleader

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sangleier
Volgende onderwerp: rasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 14:57:22 MGT 2024