Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sangleier
sangleier [boodskap #138577] Wo, 15 Desember 2021 11:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sangleier
Afbreking: sang•lei•er
Samestelling: sang + leier


Selfstandige naamwoord: sangleier
Meervoud: sangleiers
Verkleinwoord: sangleiertjie
Meervoud van verkleining: sangleiertjies

Betekenis:
• Persoon wat liedjies aankondig en die samesang lei (soos in 'n kerk of by 'n sportbyeenkoms).

Gebruik:
• Die sangleier het die eerste noot ingesit en die gemeente het by hom ingeval.

Sinoniem:
• voorsanger

Verwant:
• rasieleier

Vertaling:
Engels: choir leader, cheerleader
Nederlands: zangleider

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: teoloog
Volgende onderwerp: rasieleier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 14:39:57 MGT 2024