Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » teoloog
teoloog [boodskap #138576] Wo, 15 Desember 2021 10:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
teoloog
Afbreking: teo•loog


Selfstandige naamwoord: teoloog
Meervoud: teoloë

Betekenis:
• Persoon wat hom met teologie/godgeleerdheid bemoei.

Gebruik:
• Ds. Stephanus Postma was 'n vername teoloog en predikant in die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika.

Sinoniem:
• bybelkenner
• bybelkundige
• godgeleerde
• skrifgeleerde

Hiponiem:
• dominee
• predikant
• tokkelok

Verwant
• teologie
• teologies

Vertaling:
Engels: theologist, theologian
Nederlands: theoloog

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uiter
Volgende onderwerp: sangleier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 14:46:43 MGT 2024